22nd Annual Benchmark Game Breeders Auction

Castle De Wildt Limpopo

We are proud to announce the 22nd Annual 𝐁𝐞𝐧𝐜𝐡𝐦𝐚𝐫𝐤 𝐆𝐚𝐦𝐞 𝐁𝐫𝐞𝐞𝐝𝐞𝐫𝐬 𝐀𝐮𝐜𝐭𝐢𝐨𝐧 will take place at Castle de Wildt on 20 August 2022 at 11 am. Contact Anneh for more details on 082 927 0099

𝟮𝗱𝗲 𝗟𝗢𝗦𝗚𝗢𝗘𝗗𝗩𝗘𝗜𝗟𝗜𝗡𝗚 𝗧𝗘 𝗖𝗮𝘀𝘁𝗹𝗲 𝗱𝗲 𝗪𝗶𝗹𝗱𝘁

Castle De Wildt Limpopo

Onthou om u toerusting in te skryf vir die 𝟮𝗱𝗲 𝗟𝗢𝗦𝗚𝗢𝗘𝗗𝗩𝗘𝗜𝗟𝗜𝗡𝗚 𝗧𝗘 𝗖𝗮𝘀𝘁𝗹𝗲 𝗱𝗲 𝗪𝗶𝗹𝗱𝘁 Saterdag, 27 Augustus @ 11:00, Castle de Wildt (Modimolle) Lewendig en aanlyn veiling tesame met MEERKAT Online Auctions Kliek die Whatsapp knoppie onder 071 874 7568 om in te skryf! Vir navrae, skakel Niel Swart 082 554 3070 Marius Laurens […]

Steve Hofmeyr

Castle De Wildt Limpopo

Steve Hofmeyr 27 Aug 2022 18h00 - 23h00 Castle De Wildt! Sit die datum op julle kalenders! 27 Aug 2022 Kom Steve Hofmeyr ons vermaak by @Castle De Wildt! R220pp Kinders onder 12 R100pk Kosstalletjies Kontant Kroeg Bespreek Konsert Kaartjies VIA Whatsapp 071 108 2686 Busvervoer Beskikbaar R250 PP vir Buskaartjie Vertrek 16:00 Vanaf Sable […]

Demi Lee & Riaan Benade

Castle De Wildt Limpopo

DIE DROOM DUO GAAN ONS ALMAL KOM VERMAAK BY CASTLE DE WILDT BOEKMERK DIE DAG Meer inligting en kaartjies sal beskikbaar wees nader aan die tyd so hou hierdie dop.