Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Prima Genetika Veiling bied aan Bok van Blerk

October 15, 2021 @ 6:00 pm

P R I M A G E N E T I K A
Saam met Blue Banana Events
Bied met trots aan ….
B O K V A N B L E R K
Wanneer laas indien ooit het ‘n top Brahman veiling SA Brahman Owners met soveel glans, swier en lekker saamkuier gepaard gegaan met een van ons land se gunsteling kunstenaars BOK VAN BLERK.
📅 Vrydagaand 15 Oktober 2021
📍 Castle de Wildt Modimolle
Neem asb kennis hierdie vertoning is ekslusief en beperkte kaartjies is beskikbaar.
Bespreek asb jou kaartjies ASAP by iTickets SA vir ‘n besondere aand saam Bok van Blerk.
– Deure open: 18:00
– Vanaf 20:00 sing ons De La Rey, Lemoene, Die Kaplyn, Sing Afrikaner Sing en Ons Land uit volle bors saam Bok
– 3 Gang maaltyd met komplimentêre bottel wit/rooiwyn per tafel
– Kontantkroeg beskikbaar
– R700 per persoon
– Drag: Netjies
📢📢 Hierdie vertoning is oop vir verkopers, kopers, telers, spesiale gaste en vriende in die Brahman industrie asook die algemene publiek.
* Alle Covid 19 regulasies word streng toegepas

Details

Date:
October 15, 2021
Time:
6:00 pm
Event Categories:
, ,

Venue

Castle De Wildt
Limpopo South Africa + Google Map
Phone:
072 278 8854