Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Bietjie Wijn Wine Pairing @Castle de Wildt

July 28 @ 6:00 pm

Julle word hartlik uitgenooi na ons Bietjie Wijn Wine Pairing @ Castle de Wildt 🍷
Datum: Donderdag, 28 Julie 2022
Plek: Castle de Wildt
Tyd: 18:00 vir 18:30
Prys: 220,00 pp
*Slegs 60 kaartjies beskikbaar
Ingesluit: Verskillende Vrede & Lust wyne om van te proe; peuselhappies en ‘n wynglas.
BESPREKINGS NOODSAAKLIK:
Chaté Engelbreg – 079 697 2672

Details

Date:
July 28
Time:
6:00 pm
Event Category:

Venue

Castle De Wildt
Limpopo South Africa + Google Map
Phone:
072 278 8854