Bietjie Wijn Wine Pairing @Castle de Wildt

Details

Julle word hartlik uitgenooi na ons Bietjie Wijn Wine Pairing @Castle de Wildt Datum: 28 Julie 2022 Plek: Castle de Wildt Tyd: 18:00 vir 18:30 Prys R220 pp * Slegs 60 Kaartjies beskikbaar Ingesluit: Verksillende Vrede & Lust wyne om van te proe, peuselhappies en \’n wynglas. Besprekings Noodsaaklik: Chantè Engelberg – 079 697 2672

When & Where

July 28, 2022 (6:00 pm) – July 28, 2022 (12:00 am)

Leave a Reply

Your email address will not be published.